Die Oukraalliedjie
СложностьЛегко
D G
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie\n D A\nSing ons die Oukraalliedjie saam;\n D G F\nSing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome\n D A7 D\nEn 'n ribbok wat daar teen rantjie staan.\n G D\nOns sing (ons sing), ons speel (ons speel)\n A
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel (sal verveel)\n D G\nJy met jou mandolientjie ek met my bandolientjie\n D A7 D\nSing ons die Oukraalliedjie saam.