Hansie Slim
СложностьЛегко
A E\nHansie Slim, berg wil klim\n A
In die wye wêreld in\n E
Stok en hoed pas hom goed\n A E A
Hy is vol van moed\n E
Maar die moederhart voel seer\n A
Hans is in die huis nie meer\n E
Hoor nou net, moeder sug\n A E A
Hardloop gou-gou terug\n\nHansie swoeg, baie moeg\nHoog geklim dit is genoeg!\nOmdraai nou, 'ksê vir jou,\nBergklim nie weer gou!\nTuis smeer Ma die salfies aan,\nHans voel gou weer pure man!\nEerste keer, les geleer\nEendag weer probeer!