Аккорды

Каталог / Разные песни / My Sarie Marais

Разные песни

My Sarie Marais

Аккорды и текст песни для гитары

СложностьЛегко
Без баррэ
G C My Sarie Marais is so ver van my af\n D G Ek hoop om haar weer te sien\n G C Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon\n D G Nog voor die oorlog het begin\n\nREFREIN:\n C G О bring my terug na die ou Transvaal\n D Daar waar my Sarie woon\n G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom\n D G Daar woon my Sarie Marais\n\nEk was so bang dat die Kakies my kom vang\nen ver oor die see wegstuur\nToe vlug ek na die kant van die Upington se sand\ndaar onder langs die Groot rivier.\n\nREFREIN\n\nDie Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,\nHul sleep jou altyd water toe.\nHul gooi jou op 'n skip vir 'n lange lange "trip"\ndie josie weet waarnatoe.\n\nREFREIN\n\nVerlossing het gekom en die huistoe gaan was daar\nTerug na die ou Transvaal\nMy liewelingspersoon sal seker ook daar wees\nom my met 'n kus te beloon.\n\nREFREIN