Saai die Waatlemoen
СложностьЛегко
A D A
Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen\n E A
Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen\n D
My mamma roer die skuitjie\n A
My pappa blaas die fluitjie\n D E
My boetie draai die orreltjie\n A
Saai die waatlemoen!\n\nBraai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen\nBraai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen\nMy tannie dra 'n kruitjie vol water uit die spruitjie\nsy saai 'n koringkorreltjie en kry 'n boerpampoen!\n\nWat sal ek tog doen? Wat sal ek tog doen?\nWat sal ek tog doen? Spyker in my skoen!\nDie nooi'ntjie brei 'n truitjie sy trek haar mond 'n tuitjie\nSing 'n wysie deur haar gorreltjie, wat sal ek tog doen?\n\nAlmal wil haar soen, almal wil haar soen\nAlmal wil haar soen, almal wil haar soen!\nDan bak sy maar 'n kluitjie en sê sy's klaar 'n bruidjie\nDie vonkelwyn maak 'n borreltjie almal wil haar soen!