Tant Hessie se witperd
СложностьЛегко
D\nKyk hoe ry Tant Hessie se witperd\n A7 D\nHessie se witperd, Hessie se witperd!\n D A7 D
Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo!\n D G D\nJulle maak verniet Tant Hessie se witperd sleg\n A7 D
Tant Hessie se witperd maak die hele wêreld reg\n\nО kyk hoe ry Tant Hessie se witperd\nHessie se witperd, Hessie se witperd!\nKyk hoe ry Tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo!