Аккорды

Каталог / Разные песни / Ver in die Wereld, Kittie

Разные песни

Ver in die Wereld, Kittie

Аккорды и текст песни для гитары

СложностьЛегко
Без баррэ
C G7 C Ver in die wêreld, Kittie, Kittie, Kittie\n G7 C Ver in die wêreld, Kittie, Kittie oor die see\n F C Sy laat haar draai, sy laat haar swaai\n G7 C Maar sy laat haar nie verraai\n F C Sy laat haar draai, sy laat haar swaai\n G7 C Maar sy laat haar nie verraai\n\nAl in die rondte Kittie, Kittie, Kittie\nAl in die rondte Kittie, Kittie om die draai.\nHy swaai haar hier en hy swaai haar daar\nmaar sy hou haar bymekaar\nHy swaai haar hier en hy swaai haar daar\nmaar sy hou haar bymekaar\n\nWie is die kêrel, Kittie, Kittie, Kittie?\nWie is die kêrel, Kittie, wat so knaend draai?\nDis Piet de Waal wat die paal wil haal\nmaar sy flous hom elke maal.\nDis Piet de Waal wat die paal wil haal\nmaar sy flous hom elke maal.