Aanstap Rooies
СложностьЛегко
A E A
Aanstap Rooies, die pad is lank en swaar\n E A
Die mense wag al daar en die koffie is al klaar\nО! Laat julle kwassies swaai, swaai\nLaat julle kwassies swaai\n E A
Wieg julle koppe fraai, en laat die wiele draai\n\nUitspan kêrels, die dag se skof was ver\nDie son trek lankal water daar blink die awendster\nО, steek maar die vure aan, aan\nSteek maar die vure aan\nEn in die helder maan sal ons vannag hier staan.\n\nОрsтааn, inspan, die laaste trek lê voor,\nNog lank voor dagbreek trek ons die eerste bultjie oor\nО, hoor net die sweep se slag, slag\nHoor net die sweep se slag\ntuis kom ons nog vannag waar ons geliefdes wag.